Mikrogolf-soutmaalvleis-enchilada
Genoeg vir 4 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 10 min. 1 ui, gekap 1 knoffelhuisie, gekap 1 wortel, in ertjiegrootte-blokkies gesny 300 g maer biefmaalvleis 1 blik (400 g) gekapte tamaties 60 ml (¼ k)...
View ArticleMikrogolf-aartappels in skil met varkworsies en bone
Genoeg vir 4 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaaktyd: 25 min. 4 aartappels 60 ml (¼ k) olie 1 rooi ui, in skywe gesny 15 ml (1 e) bruinsuiker 15 ml (1 e) balsemieke asyn 8 varkworsies 1 blik (400 g)...
View ArticleSkorsies met rys-en-appelvulsels
Genoeg vir 4 mense Bereidingstyd: 15 minute Gaarmaaktyd: 15-17 minute 2 skorsies, gehalveer, maar behou die pitte 125 ml (½ k) gekapte ui 2 knoffelhuisies, fyngedruk 1 bol vinkel of 2 stele seldery, in...
View ArticleMikrogolf-melkkos
Tradisionele melkkos wat van snysels gemaak is, is voorheen skertsend stingelom-die-smoel genoem. Genoeg vir 6-8 mense Bereiding: 10 minute Gaarmaaktyd: 20-25 minute 100 ml (70 g) sago 1 liter (4 k)...
View ArticleMikrogolf-wortelkoek
LEWER 1 groot ringkoek Bereiding: 10 minute Gaarmaaktyd: 12-14 minute KOEK 250 ml (1 k) koekmeel 5 ml (1 t) bakpoeier 5 ml (1 t) koeksoda 5 ml (1 t) fyn kaneel 2 ml (½ t) sout 200 ml bruinsuiker 2...
View ArticleBlitsblatjang in die mikrogolf
Roer die blatjang aan die begin omtrent elke minuut sodat die suiker heeltemal opgelos het voor die mengsel begin kook. Dit keer dat die mengsel sandsuiker word. Lewer sowat 300 ml Bereiding: 30 minute...
View ArticleSpoggerige oosterse patats
Pleks van met jogurtsous kan dié patats voorgesit word met ’n salsa van gekapte appel, koljanderblare en sprietuie. Genoeg vir 6-8 mense Bereiding: 10 minute Gaarmaaktyd: 20 minute PATATS EN SOUS 6-8...
View ArticleGestapelde sjokolade-en-karamel snye
’n Bros basis met soet, taai karamel en sjokolade bolaag – smullekker genot Lewer 9 Bereiding: 30 min. Verkoel: 3 uur Bak: 15 min. 250 g sjokoladekoekies 125 g botter, gesmelt 120 g droë bosbessies of...
View ArticleEenkoppie-sjokoladekoek
Lewer 1 koppiekoekie Bereiding: 5 minute Baktyd: 3 minute 60 ml (¼ k) koekmeel 60 ml (¼ k) suiker of versoeter 30 ml (2 e) kakao 2 eierwitte, effens geklits 45 ml (3 e) vetvrye melk 45 ml (3 e)...
View ArticleMikrogolf-koffiepoeding
Glo dit of nie, maar dit gaan jou minder as 15 minute neem om hierdie nagereg voor te berei. GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 10 minute Gaarmaaktyd: 1-2 minute 125 ml (½ k) bruismeel 125 ml (½ k) suiker...
View ArticleMaklike mikrogolf-sjokolade-en-malvalekkerblokkies
Hierdie soet lekkerte is baie maklik om te maak en ideaal om kinders en vriende met ’n suikertand mee te bederf. Lewer 24 blokkies Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 2 min. 500 ml (2 k) grondbone, gerooster...
View ArticleMikrogolf-mangokoek
Bak hierdie smullekker soet koek in ’n japtrap. Jy kan ook mangostukke by die deeg voeg. Lewer 1 langwerpige koek Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 6 min. 200 ml (¾ k) bruismeel 125 ml (½ k) strooisuiker 60...
View ArticleVark met soet-suur sous in die mikrogolf
’n Wonderlike manier om oorskietvark voor te sit. Maak ’n vinnige sous in die mikrogolf, roer die vleis in en jy het binne minute ’n maaltyd. Genoeg vir 4 mense Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 2 min. 30...
View ArticleRoomyskoek
Dit lyk baie deftig, maar is baie maklik om te maak. Beïndruk jou vriende en familie op ’n volgende byeenkoms. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 10 min. Vries: 4½ uur 1 L (4 k) vanieljeroomys, versag 300...
View ArticleMikrogolf-vrugtekoek
LEWER 24 VRUGTEKOEKMUFFINS Bereiding: 20-25 minute Gaarmaaktyd: 4 minute per 6 op hoog Sue Reader het al in 2005 vir ons dié trefferresep vir ’n mikrogolf-vrugtekoek gestuur. Ons het dit in...
View ArticleAgt mikrogolfresepte wat jou lewe makliker gaan maak dié feesseisoen
View image | gettyimages.com 1. Blitsblatjang in die mikrogolf 2. Eenkoppie-sjokoladekoek 3. Mikrogolf-vrugtekoek 4. Mikrogolf-wortelkoek 5. Mikrogolf-slaphakskeentjies 6. Spoggerige oosterse patats...
View ArticleWortelkoekblokkies
Hierdie koek is nie net maklik om te bak nie; dit smaak ook heerlik, sê Tina van Winkel van Richardsbaai. LEWER 10-12 BLOKKIES Bereiding: 15 min. Baktyd: 10-12 min. KOEK 180 ml (¾ k) kookolie 2 eiers...
View ArticleChinese frikkadelletjies (Meng, mikrogolf en geniet!)
‘n Heerlike en vinnige resep: meng, mikrogolf en geniet! Lewer 24 bolletjies Bereiding: 15 min. Verkoel: 30 min. Gaarmaak: 6 min. FRIKKADELLE 500 g varkmaalvleis Sout en peper 4-6 stingeluie, gekap 60...
View ArticleMikromaklike hawermoutblokkies
‘n Goeie manier om hawermout en sade in die kinders se lywe te kry Lewer: sowat 28 blokkies Bereiding: 15 min. Mikrogolf: 2-3 min. per bakkie 25 ml (5 t) gouestroop 200 ml margarien 500 ml (2 k)...
View ArticleMikrogolf-sjokoladekoek
Lewer 1 koek Bereiding 10 minute Baktyd 12-15 minute BESTANDDELE 250 ml (1 k) koekmeel 250 ml (1 k) suiker 15 ml (1 e) bakpoeier 1 ml (¼ t) sout 45 ml (3 e) kakaopoeier 5 ml (1 t) vanieljegeursel 250...
View Article